Concordia wen die interlaer vir die 20ste agtereenvolgenste keer

2020-02-18T13:38:47+02:00

Laerskool Concordia het onlangs hulle 20ste agtereenvolgende interlaer gewen wat by Boksburg Stadion uitgespook is. Baanbreker, Concordia, Elspark, Van Dykpark en Martin School het saam deelgeneem. Dis egter nie net ’n dag vir atlete wat deelneem nie, maar vir die onderskeie skole se ondersteuners is dit ‘n heerlike dag van sing, dans en hul maats op die baan ondersteun.

Concordia wen die interlaer vir die 20ste agtereenvolgenste keer2020-02-18T13:38:47+02:00

Kontak besonderhede

H/v Rietfonteinweg en Odendaalweg, Rietfontein, Boksburg

Phone: 011 826 6139

Fax: 011 823 2282

Web: Laerskool Concordia

Go to Top