Sport
Atletiek
Ons is baie trots om te spog met ‘n 19de agtereenvolgende interlaer wen.
Nie net is ons atlete fantasties nie, maar ons kinders op die pawiljoen, ons dirigente en pom-pom meisies & seuns is ook uitstaande.
Corries het ‘n fantastiese gees op die atletiekveld en op die pawiljoen.
Rugby
Rugby vind hoofsaaklik plaas in die tweede kwartaal.
Oefentye – Word deur afrigters bepaal. In die middae vanaf 14:00.
Wedstryde vind plaas op Woensdae soos deur die Unie bepaal.
Corries neem deel in die A1-liga.
Valkie Rugby – Dinsdag- en Donderdagaande.
Netbal
Netbal vind hoofsaaklik plaas in die tweede kwartaal.
Oefentye – Word deur afrigters bepaal. In die middae vanaf 14:00.
Wedstryde vind plaas op Woensdae soos deur die Unie bepaal.
Corries neem deel in die A-liga
Hokkie
Hokkie vind hoofsaaklik plaas in die derde kwartaal.
Oefentye – Word deur afrigters bepaal. In die middae vanaf 14:00.
Wedstryde vind plaas soos deur die Unie bepaal.
Ons bied ook mini-hokkie aan, hoofsaaklik vir O/9 en O/10 dogters.
Krieket
Krieket vind hoofsaaklik plaas in die derde kwartaal.
Oefentye – Word deur afrigters bepaal. In die middae vanaf 14:00.
Wedstryde vind plaas op die volgende dae:
• Dinsdae O/10 en O/11
• Woensdae O/9
• Donderdag 2de en 1ste spanne
Corries neem deel in die Boksburg-Superliga.
Mini-krieket word ook aangebied vir O/7 – O/8 seuns.
Landloop
Landloop vind hoofsaaklik plaas in die derde kwartaal.
Oefentye – Word deur afrigters bepaal. In die middae vanaf 14:00.
Liga-byeenkomste vind op Woensdae plaas by Boksburg-stadion.
Skaak
Skaak vind hoofsaaklik plaas in die derde kwartaal.
Oefentye – Word deur afrigters bepaal.
Wedstryde word deur die Unie bepaal.
Gimnastiek
Concordia – Wild Flames gimnastiek vind plaas soos deur die Unie bepaal.
Oefentye is weekliks na skool.
Kontak Mnr Chris Botha vir verdere navrae.
gholf@laerskoolconcordia.com
Kontak ons gerus vir meer informasie
Word deel van die Corrie-familie