Privaatheid Oorsig

Hierdie webwerf gebruik *koekies om jou ervaring te verbeter terwyl jy deur ons bladsye blaai. Slegs *koekies wat noodsaaklik is vir die basiese funksies van die webwerf word gebruik en op jou webblaaier gestoor. Ons weerhou ons daarvan om derdeparty-webkoekies te gebruik vir doeleindes soos prestasie-analise, analise of advertensies.

Corries Blink uit by ATKVRedenaars

Ons is uiters trots op ons leerders wat aan die ATKV redenaarskompetisie deelgeneem het, aangesien hulle met selfvertroue en toewyding hul redenaarsvaardighede ten toon gestel het en sodoende die skool se naam hoog gehou het.


Ons wil ons opregte en hartlike dank betuig aan John Dory's East Rand Mall vir die waardering en erkenning – dit word werklik opreg waardeer.