Laerskool Concordia het drie deelnemers by die NSA-atletiekbyeenkoms gehad:
- Sjanri Botha – Verspring o.13: 1ste in Suid-Afrika
- Divan Swiegelaar – Hoogspring o.11: 1ste in Suid-Afrika
- Linique Koen – Hoogspring o.11: Top 10
Ons is ongelooflik trots op julle prestasies by die nasionale kampioenskappe!


