Privaatheid Oorsig

Hierdie webwerf gebruik *koekies om jou ervaring te verbeter terwyl jy deur ons bladsye blaai. Slegs *koekies wat noodsaaklik is vir die basiese funksies van die webwerf word gebruik en op jou webblaaier gestoor. Ons weerhou ons daarvan om derdeparty-webkoekies te gebruik vir doeleindes soos prestasie-analise, analise of advertensies.

Skoolfonds 2026

Geagte Ouer /Voog en Gemeenskap

 

Skoolfonds 2026:

Ons wil u graag inlig dat die skoolfonds vir die jaar 2026 nou beskikbaar is om af te laai. Hierdie dokument bevat alle besonderhede rakende die fooie, betalingsopsies en belangrike datums vir die nuwe skooljaar. Ons vra asseblief dat u dit deeglik deurlees en vroegtydig reëlings tref, sou dit nodig wees, om ’n gladde begin aan 2026 te verseker.