Privaatheid Oorsig

Hierdie webwerf gebruik *koekies om jou ervaring te verbeter terwyl jy deur ons bladsye blaai. Slegs *koekies wat noodsaaklik is vir die basiese funksies van die webwerf word gebruik en op jou webblaaier gestoor. Ons weerhou ons daarvan om derdeparty-webkoekies te gebruik vir doeleindes soos prestasie-analise, analise of advertensies.

Uit die hoof se kantoor 10 Maart 2026

Geagte Ouer / Voog en Gemeenskap,


Ons is so dankbaar vir reën wat God gee. Ons is dankbaar dat almal gespaar is en veilig terug is van eerste kampe. Mag God se genade ook oor die naweek en volgende week se...