Privaatheid Oorsig

Hierdie webwerf gebruik *koekies om jou ervaring te verbeter terwyl jy deur ons bladsye blaai. Slegs *koekies wat noodsaaklik is vir die basiese funksies van die webwerf word gebruik en op jou webblaaier gestoor. Ons weerhou ons daarvan om derdeparty-webkoekies te gebruik vir doeleindes soos prestasie-analise, analise of advertensies.

Uit die hoof se kantoor 15 Januarie 2026

Geagte Ouer / Voog en Gemeenskap


Ons dank aan God dat ons onder Sy beskerming was deur hierdie afgelope feesseisoen, dat ons op Sy tyd terug is op ons plek waar Hy ons wil hê.