Privaatheid Oorsig

Hierdie webwerf gebruik *koekies om jou ervaring te verbeter terwyl jy deur ons bladsye blaai. Slegs *koekies wat noodsaaklik is vir die basiese funksies van die webwerf word gebruik en op jou webblaaier gestoor. Ons weerhou ons daarvan om derdeparty-webkoekies te gebruik vir doeleindes soos prestasie-analise, analise of advertensies.

Uit die hoof se kantoor 15 September 2025

Geagte Ouer /Voog en Gemeenskap

 

Ons is uiters trots op ons twee graad 3 leerders wat Spelathon en Readathon” op distrikvlak gewen het. Baie geluk aan Carolina Froneman en Amé Strydom julle was puik.