Privaatheid Oorsig

Hierdie webwerf gebruik *koekies om jou ervaring te verbeter terwyl jy deur ons bladsye blaai. Slegs *koekies wat noodsaaklik is vir die basiese funksies van die webwerf word gebruik en op jou webblaaier gestoor. Ons weerhou ons daarvan om derdeparty-webkoekies te gebruik vir doeleindes soos prestasie-analise, analise of advertensies.

Uit die hoof se kantoor 19 Februarie 2026

Geagte Ouer / Voog en Gemeenskap,

 

Met groot dank aan elkeen vir u positiewe ondersteuning met voorbereiding vir Interlaer. Ons is werklik bevoorreg om deel te kon wees...