Geagte Ouer /Voog en Gemeenskap
Baie welkom terug by kwartaal 4 van 2025. Met skok praat iemand …. Kersfees is oor 10 weke. Ons leef in so ‘n gejaagde wêreld dat tyd by ons verbysnel. Mag die laaste kwartaal vir u elkeen net seën en voorspoed inhou.