Privaatheid Oorsig

Hierdie webwerf gebruik *koekies om jou ervaring te verbeter terwyl jy deur ons bladsye blaai. Slegs *koekies wat noodsaaklik is vir die basiese funksies van die webwerf word gebruik en op jou webblaaier gestoor. Ons weerhou ons daarvan om derdeparty-webkoekies te gebruik vir doeleindes soos prestasie-analise, analise of advertensies.

Uit die hoof se kantoor 22 Julie 2026

Geagte Ouer / Voog en Gemeenskap

 

Baie welkom terug by n baie besige kwartaal. Mag ons tema vir die kwartaal uitgeleef word. Ons tema, vergifnis, ondersteuning en uitreik na ons medemens. Met ons opening het ons aan leerders verwys na twee...