Privaatheid Oorsig

Hierdie webwerf gebruik *koekies om jou ervaring te verbeter terwyl jy deur ons bladsye blaai. Slegs *koekies wat noodsaaklik is vir die basiese funksies van die webwerf word gebruik en op jou webblaaier gestoor. Ons weerhou ons daarvan om derdeparty-webkoekies te gebruik vir doeleindes soos prestasie-analise, analise of advertensies.

Uit die hoof se kantoor 24 Junie 2026

Geagte Ouer / Voog en gemeenskap

Akademie:

Ons is dankbaar om te kan sê ons skedules is afgeteken en punte is verwerk. Ons neem kennis dat die Staat se sisteem tans nie 100%...