Privaatheid Oorsig

Hierdie webwerf gebruik *koekies om jou ervaring te verbeter terwyl jy deur ons bladsye blaai. Slegs *koekies wat noodsaaklik is vir die basiese funksies van die webwerf word gebruik en op jou webblaaier gestoor. Ons weerhou ons daarvan om derdeparty-webkoekies te gebruik vir doeleindes soos prestasie-analise, analise of advertensies.

Uit die hoof se kantoor 25 Augustus 2025

Geagte Ouer /Voog en Gemeenskap

 

Ons vorder baie goed met akademie en leerders is tans reeds besig om hulle self voor te berei vir toetse en afronding van take of deurlopende assesssering wat plaasvind. Ons besef leerders is baie besig en waardeer dus geweldig dat ons leerders aanmoedig...