Geagte Ouer /Voog en Gemeenskap
Met vakansie en Desember om die draai wil ons graag 'n paar reëlings deurgee.
Konsert vind plaas Vrydag 28 November 2025 te Freeway Bybelkerk. Ons is uiters dankbaar vir ons pastore wat ons hier uithelp. Ons is dankbaar dat ons die Boodskap...


