Privaatheid Oorsig

Hierdie webwerf gebruik *koekies om jou ervaring te verbeter terwyl jy deur ons bladsye blaai. Slegs *koekies wat noodsaaklik is vir die basiese funksies van die webwerf word gebruik en op jou webblaaier gestoor. Ons weerhou ons daarvan om derdeparty-webkoekies te gebruik vir doeleindes soos prestasie-analise, analise of advertensies.

Uit die hoof se kantoor 30 Julie 2025

Welkom terug aan alle leerders vir die 3e kwartaal van 2025. Ons nooi julle en julle ouers uit om gerus die die brief vanaf Mnr. C Blignaut "Uit die hoof se kantoor 30 Julie 2025" aaf te laai en te lees.