Privaatheid Oorsig

Hierdie webwerf gebruik *koekies om jou ervaring te verbeter terwyl jy deur ons bladsye blaai. Slegs *koekies wat noodsaaklik is vir die basiese funksies van die webwerf word gebruik en op jou webblaaier gestoor. Ons weerhou ons daarvan om derdeparty-webkoekies te gebruik vir doeleindes soos prestasie-analise, analise of advertensies.

Uit die hoof se kantoor 8 Desember 2025

Geagte Ouer / Voog en gemeenskap

 

Dankie is so klein woordjie, maar dra soveel krag. Dankie aan elkeen wat ons skool gedien, gedra en in gebed gehou het.

 

Sonder u ondersteuning en u ondersteuning aan u kind sou dit nie vir ons moontlik gewees het om jaar te kon...